The Lady from Italy
R 1 800,00Price
Oil on A4 boxed canvas
Framing optional at additional cost
‘n Herinnering dat daar meer is as geld en aardse geluk. Dat ’n hart wat hoop in Christus vind, vreugde kan dra in alle omstandighede.
En daar is iets besonders aan ’n ouer vrou — die plooie, die lewensverhale, die verlies, die moeilike oomblikke — wat steeds in die eenvoud van die lewe ’n vreugde uitstraal.
