top of page
All Posts


Met Wie Ons Skep
In my vorige blog het ek gedeel hoekom ek skilder. Vandag wil ek deel met wie. Vir ’n lang tyd het ek geglo kuns is iets wat mens alleen doen — net jy, jou kwas en jou gedagtes. Hierdie seisoen van my lewe het my sagkens anders geleer: dit wat jy saam met mense beleef, bly dieper in jou hart as dit wat jy alleen regkry. Hoekom “met wie”? Omdat verhoudings in seisoene beweeg. Party mense stap ’n lang pad saam met jou. Ander is net vir ’n rukkie deel van jou storie. Ek is soms
Rodé de Jager
Feb 97 min read


Uit Rou Gebore: My Pad Terug na Kuns When Colour Found Me Again
My mooiste ma, Rodien Waar begin ’n mens? Waar begin ’n mens om in ’n paar paragrawe te probeer verduidelik hoe die afgelope drie jaar jou lewe verander het? Met alles wat ek die afgelope tyd beleef het, het daar in my ’n diep sensitiwiteit vir ander se seer en verlies gegroei. Daarom hierdie sagte disclaimer: as jy self deur siekte, verlies of trauma gegaan het, lees asseblief met sagtheid vir jouself – of gee jouself die vryheid om hierdie te los. Ons senuweestelsel onthou
Rodé de Jager
Feb 45 min read
bottom of page